Jaarboeke

Gevorderde populasiegenetika 353


 
Modulekode GTS 353
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Genetiese variasie en telingsisteme. Alleelfrekwensie-veranderings: genetiese drywing, natuurlike en verwantskapsseleksie, mutasie en migrasie. Molekulêre evolusie: nukleotied substitusies in multigeen families en die neutraliteitsteorie. Kwantitatiewe genetika: analise van genetiese variasie, erfbaarheid, natuurlike seleksie en kunsmatige seleksie van kwantitatiewe eienskappe. Identifikasie van kwantitatiewe eienskapsloki (''QTLs'').
Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Voorvereistes GTS 251 GS en GTS 261 GS of TDH
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Genetika
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences